Karring Kaapunters AKA Willem Möller, foto: Willem Mulder
Karring Kaapunters AKA Willem Möller, foto: Willem Mulder

Karring Kaappunter is the truly original Kaappunter al die pad van Bez valley in Johannesburg wat nou woonagtig is minder as 'n klipgooi van Kaappunt.  Ons kon nog nie die praatjies dat Karring lugballonne smous aan die Sjinese regering erken of ontken nie, maar moenie jou asem vir te lank ophou nie, dis nie noodwendig goed vir jou gesondheid nie. 

Karring is 'n kranige kitaarspeler net 'n musiekateljee Sharp Street Studios in Glen Cairn wat van die wêreld se mooiste musiek opneem, reg hier uit, so te sê, die punt van Kaappunt.

Meneer Volume op JohannesKerkorrel.com

Willem Möller interview "Finding Sugarman" blog

Willem Möller op Facebook