Die Kaappunters
  • Kaappunt/Tuis
  • Musiek
  • Gebeurtenisse
  • Mense
  • Kontak

Live @ Triggerfish Brewing 24 Feb 2024

Tickets available: Quicket

Doors open 18h00 - Show Starts 20h00 **

For more information, contact - 021 851 5861

**We would like all food orders to have been placed and finished before the show starts.

Die Kaappunters.  Foto: Willem Mulder
Die Kaappunters. Foto: Willem Mulder

US Woordfees : 10 Oktober 2023 - Die Kaappunters @ Daisy Jones

Die Kaappunters is ’n parmantige rockgroep wat gebore is uit die liefde vir die saak en vir musiek maak. Die musiekmakers is uit die geledere van Die Wasgoedlyn, Jackie en Riku Lätti en Churchil Naudé, saam met die saakmakers van die Voëlvry-dae, Tonia en Willem Möller, en Jannie Hanepoot van Tonder van die Gereformeerde Blues Band – wat Die Wasgoedlyn in die eerste plek aangesteek het. 

Met: Riku Lätti/Wian Anders (stem, kitaar, klavier), Jackie Lätti/Bettie Blatjang (stem), Willem Möller/Karring Kaappunter (kitaar), Churchil Naudé (kletsrym), Mark Ellis/Markus Oralrus (baskitaar), Jean Marais/Vuilsak van Staden (tromme), Tonia Möller (stem, perkussie), Jannie Hanepoot van Tonder (tromboon)

info: Woordfees : Die Kaappunters 10 Oct 23

kaartjies: Get tickets for : Die Kaappunters @ US Woordfees 10 Oct 23