Vuilsak van Staden.  Foto Willem Mulder
Vuilsak van Staden. Foto Willem Mulder

'n Woelige wriemelende siel agter die tromme wat seker maak die ritme van die Kaappunters wys altyd ware Suid.  Want dis waaruit alles geankerd is.

Hy loop ook rond in die groter Stellenbosch en Bolandse gebiede onder die skuilnaam Jean "Tunes" Marais.  Hy best en bestuur 'n ateljee genaamd Tunes Studio in Stellenbosch waar jy kan gaan oefen en selfs professionele musiekopnames kan gaan maak.  Hoor hoe lekker speel hy hier:

Jean tromme en perkussie vir 'n hele klomp mense soos SNAFU:

 Tunes studio se webtuiste: tunesstudio.co.za