Kaappunt/Tuis
Die Kaappunters
info: Woordfees : Die Kaappunters 10 Oct 23
kaartjies: Get tickets for : Die Kaappunters @ US Woordfees 10 Oct 23
Afrikaans Rock se Anker in die Suide
In die hoek, in die toon van die skoen van Afrika, die Kaappunt, kom daar ‘n groep gebore uit die vrugte van ‘n musikale ontploffing van die onmoeting tussen, Bettie Blatjang, Victor S. Wolf en Wian Anders. Maar dit was nie voor almal uitgenooi was na die Karring Kaappunter glansgeleentheid by die braai met Churchil Naude wat almal soos een siel daar en dan besluit het dááí oggend in Kaappunt, saam met Markus Oralrus en Vuilsak Van Staden, die tromme af te stof, die amps oop te draai, die kitare uit te haal in te prop en af te skop met ‘n lekker harde nommer wat die bure buurte ver laat hoor het:
Dagsê, wêreld
ons is
Die Kaappunters
en nou gaan ons
Ruk en Rol
Die musiek van Die Kaappunters spreek die diep filosofiese idees van ons tyd aan met humor en melodie sodat ons die waarhede van die wêreld kan ondersoek sonder om moedeloos of siek en sat daavoor, of oorweldig te word deur die grootheid van alles. Op die ou end is dit ons, die mens, wat hier en nou is, wat die kans het om te lewe, wat ons nou moet geniet, môre is te laat, soos die lied “Moeilikheid” dit stel:
Een vir een
Elke dag geseën
Van sonsak toe
Tot weer begin
Die tyd is min
Maar nietemin
Gryp elke oomblik
Een vir een
—-- English —-
Afrikaans Alternative Rock has a new Anchor in the South: Die Kaappunters!
Born from the musical explosion that took place one afternoon in Cape Point at the recording studio of Karring Kaappunter, when Bettie Blatjang, Wian Anders and Victor S. Wolf got together with the rapper Churchil Naudé, originally from Lusikisiki in the Eastern Cape but currently residing in Mitchell’s Plain, just around the corner from Kaappunt, thus a local for all practical purposes. Churchil’s socio-politically charged rap has been receiving the attention of fans and heavyweights in the industry for the last couple of years now, so it seems a perfect marriage with the spicy alternative rock of Die Kaappunters that has never been shy to address societal issues in their music.
The debut album of Die Kaappunters addresses the inequalities left by years of bad systems that disempowered people. But it does so with humour and compassion, arguing that we should aim to better what we can and not just to complain about wrongs, but to suggest solutions.
Musically the band draws from various sources, from the South African protest music of the 80s, the “Voëlvry Beweging” with artists like Johannes Kerkorrel, Koos Kombuis and James Phillips being three of the main inspirations. The luxury of having the songwriting talents of both Victor S. Wolf and Wian Anders in the group means that there is a healthy Lennon-McCartney-esque songwriting competition constantly occurring within the group. This is considered one of the key reasons Karring Kaappunter decided to join the group in the first place. Karring is of course known in the industry as Mister Volume, the guitarist for Die Gereformeerde Blues Band, the group at the forefront of die Voëlvry beweging, so it is only apt and with great joy that the Kaappunters announces proudly:
We are
Die Kaappunters
And we are here
to Rock and Roll
Live @ Triggerfish Brewing 24 Feb 2024
Doors open 18h00 - Show Starts 20h00 **
For more information, contact - 021 851 5861
**We would like all food orders to have been placed and finished before the show starts.